Agent 2000 - Die Laksman


4.4 ( 64 ratings )
Gry Rozrywka Akcja Automaty
Desenvolvedor: Jaco Bezuidenhout
Darmowy

Agent 2000, `n jong spioen, word deur `n skool aangestel om `n anonieme boelie, genaamd Die Laksman, vas te trek.

Wou jy nog altyd n geheime agent gewees het? Wil jy saam met Walter du Toit die wêreld van spioenasie leer ken?